Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Workplace Bullying
  • Toonsettings
  • Zoezie Books
  • Diereverhale uit Afrika
  • Oorlopers
  • 20th IS Conference
  • Pluimwaai
  • Beeld Louw Jun 2020
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • confproc
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • Lakie spaar water
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Kersfees op Wonderfontein
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Karlien van der Merwe
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Nini Bennett
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Lucie Moller
    • Jana Coetzee
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Charl-Pierre Naudé
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • oop
  • Madie
  • My UNhappy marriage
  • inocent
  • Berging
  • Thesis P Mbua
  • Ian en VWL
Picture










Die eerste digbundel van Sharmaine Grobbelaar bevat 'n boodskap vir mense wat as bipolêr gediagnoseer en behandel word, sowel as ander wat met hulle te doen kry.

    Die eerste bekendstelling het 13 September 2014 by die Huis vir Afrikaanse poësie in Capital Park, Pretoria,
plaasgevind.

     Dr Ian Raper het die woord gedoen en gedigte uit die bundel voorgelees. Die verse en die bundel kan o.a. beskou word as "poësie as terapie". Daar is bnne hierdie webwerf 'n bladsy aan die onderwerp gewy. Dis voorlopig net in Engels, maar die Afrikaanse weergawe word voorberei.
   
Ons sien uit na 'n volgende geleentheid waar die skrywer persoonlik haar bundel kan voorstel en kopieë teken. 

Picture

Woorde in die wind

Hier is Sharmaine Grobbelaar se eie perspektief op die bundel en sy publikasie.

Die emosie en worstelings van die digter, met inbegrip van Bipolêre Gemoeds-versteuring, het haar laat twyfel of die boek enigsins gepubliseer moet word. Maar wonderlike mense het van die gedigte gelees soos dit die een na die ander geskryf is en haar aangemoedig om dit te laat publiseer. Die digter het besef dat hierdie gedigte ook ‘n bewys is dat mens, selfs in donker oomblikke, nog steeds sag en nederig kan wees en die Vader se Hand nie mag los nie. Van die gedigte is die resultaat van die digteres se onuitputlike verbeeldingskrag waar die mooi in alles gesien word. Dit vertel ook met groot eerlikheid van die minder goeie dae en dinge. Die Lig en Liefde van Vader skyn helder en verlig enige donker plek;  dis na hierdie Lig wat die digter altyd weer terugkeer.

Dis gedigte van wipplank-ry tussen Lig en donker, vergifnis, aanvaarding en vrae sonder antwoorde.


Die bundel kos R150-00. Bestel
dit by rosslyni@lantic.net d.m.v. onderstaande vorm of by Erna van Bloots-boeke by ejpoetry.com.






                 Important books