Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Travelling
  • backups 29 Sep 2022
  • Ander Maria
  • Lewe seer
  • Teerspieel
  • Pirates
  • Delinde
  • Workplace Bullying
  • Toonsettings
  • Diereverhale uit Afrika
  • Oorlopers
  • 20th IS Conference
  • Pluimwaai
  • Beeld Louw Jun 2020
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • confproc
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Charl-Pierre Naudé
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • oop
  • Madie
  • My UNhappy marriage
  • inocent
  • Berging
  • Thesis P Mbua
  • Ian en VWL
  • Untitled
  • Ander Maria
  • Spirituality Loader
Taaldienste aangebied deur dr Ian Raper

1. Vertaling uit Engels in Afrikaans en andersom. Die tarief sal afhang van die verwikkeldheid van die teks.
2. Snel- of basiese proeflees
As die teks reeds betreklik afgewerk is en slegs 'n finale kontrole vir mindere glipse en tikfoutjies nodig het, bied ons laer tariewe en 'n vinnige afhandeling. Hierdie diens is gerig op goed geskrewe en/of deeglik gekontroleerde manuskripte, proefskrifte, verhandelings, artikels, ens. wat as finale konsep byna gereed is om af te stuur of uit te gee.
Tarief: vanaf R80 per1000 woorde (8c per woord), of dit 'n papier- of elektroniese weergawecopy is (MS Word-lêer).
Let asb daarop papierwerk (harde kopie) kostes vir drukwerk, koerier- of posgelde bykom.
3. Ligte redigering
Ligte redigering is vir goed geskrewe werk wat nogtans deeglike proeflees en finale kontrole moet kry; dit sluit mindere redigering en proeflees vir spelfoute, tikglipse, leestekenvergrype, hooflettergebruik, lomp sintaksis en algehele voltheid en leesbaarheid in.
Vanaf  R120 per 1000 woorde (12c per woord), of dit 'n papier- of elektroniese weergawecopy is (MS Word-lêer).
Let asb weer eens daarop dat daar vir papierwerk (harde kopie) ekstra kostes vir drukwerk, koerier- of posgelde is.
4. Volle redigeerdiens
Dit behels alles wat in (2) belys word, asook 'n deurtastende nagaan van die hele dokument, manuskrip, ens. Dit sluit herskryf in waar nodig, die regstel van moontlike intrige- of karakterfloute, en origens die sekerheid dat die werk op dreef is buiten een finale proeflees. In hierdie proses gee ons enige gepaste kommentaar of vrae oor die werk in die kantlyn vir die skrywer se aandag sodra ons die redigering afgehandel het.
Vanaf R160 per 1000 woorde (16c per woord), papier- of elektronies (lg. as MS Word-lêer).
Let asb weer eens daarop dat vir papierwerk daar ekstra kostes vir drukwerk, koerier- of posgelde bykom.
Belangrik:
Hierdie tariewe bied slegs algemene riglyne. Om 'n finale en bindende kosteraming te voorsien, verlang ons 'n verteenwoordigende gedeelte van die teks (3-5 bladsye vir enige boek of akademiese projek) om ons in staat te stel om akkuraat te peil watter graad van redigering of proeflees benodig word.
Let ook asb daarop dat ons 'n deposito van 50% verlang voor ons projekte van meer as 10 bladsye onderneem, met die saldo op voltooiing betaalbaar. 'n Korting van 5% is beskikbaar indien die hele faktuur vooraf betaal word; ook (onderhandelbaar) vir verdere werk wat 'n skrywer of instansie vir ons gee.

Vertaling, redigering, proeflees, ook van webwerwe. Beplanning en versorging van verhandelings en proefskrifte.
Translation between English and Afrikaans, editing, proofreading, ghost writing, layout, formatting, including language and stylistic proofreading and editing of websites.
Assistance to students and academics in preparing assignments, dissertations and theses.
Translations to date include books by Margie Frayne (Health with Herbs in the Home and Herbs for Birds and other Caged Animals) and Hannah Bell (Animal Tales from Africa). Our translation of Mimi Coertse's autobiography A Life to Sing is an international favourite.   We recently translated and edited matric papers for an independent examination body. Prof WJ Serfontein's books on medical topics such as cancer and heart disease have been meticulously translated by us.

Belangrike boeke
​