Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Workplace Bullying
  • Toonsettings
  • Zoezie Books
  • Diereverhale uit Afrika
  • Oorlopers
  • 20th IS Conference
  • Pluimwaai
  • Beeld Louw Jun 2020
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • confproc
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • Lakie spaar water
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Kersfees op Wonderfontein
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Karlien van der Merwe
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Nini Bennett
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Lucie Moller
    • Jana Coetzee
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Charl-Pierre Naudé
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • oop
  • Madie
  • My UNhappy marriage
  • inocent
  • Berging
  • Thesis P Mbua
  • Ian en VWL
 Dankie vir die belangstelling! Rosslyn-pers is baie trots op sy skrywers en die belangrike boeke wat al hier verskyn het.

Ons ontvang graag goeie manuskripte. Voorleggings moet asb. volledig wees, elektronies, in MS-WORD. Alle grafiese materiaal soos foto's en tekeninge moet asb. afsonderlik per e-pos ingedien word. Dit moet verkieslik in die .jpg-formaat wees, met ten minste 300 dpi-resolusie. Dui asb die volgorde van gedigte in bundels, ens. aan; ook waar elkeen van die foto's of ander grafiese werk geplaas moet word.

Daar word van die skrywer verwag om te sorg dat die aanbieding professioneel is, redelik taalversorg, ens. Ons sal die uitleg doen insluitende die omslag en inhoudsopgawe en ook die taal en styl redigeer.

Ongevraagde manuskripte

Manuskripte wat nie aangevra is nie, kan eers lank ná voorlegging in aanmerking kom. As daar geen antwoord ná drie maande ontvang word nie, het die voorlegging nie geslaag nie. Uitgewers word nogal "toegegooi" onder ongevraagde manuskripte; in party lande word glad niks aanvaar wat nie deur die bemiddeling van  'n agent aankom nie. Ongevraagde (gedrukte) manuskripte word nie teruggepos aan skrywers nie; dit sou eenvoudig onwerkbaar en baie duur wees.

Publikasie by Rosslyn

Die uitgee van 'n boek is 'n langsame proses. Ons hou bokoste laag deur self die uitleg, taalredigering, ens. te behartig. Ons kan ook letterkundige voorstelle maak, help slyp aan gedigte, ens. 


Rosslyn-Pers bied ekstra voordele aan skrywers:
(a) Outeurs kry 50% van die netto verkoopprys as tantieme;
(b) Outeurs kan hulle boeke self aankoop teen 30% afslag op die kleinhandelprys. 

(c) Hulle kan dit self herverkoop en die 30% hou.
Saam beteken hierdie twee voordele (a) en (c) 'n groter inkomste as by die meeste ander uitgewers.
(d) Ons boeke val nie uitmekaar nie: dis met garing vasgewerk, tensy die skrywer by kwotasie gombind verkies, wat goedkoper is.
(e)
Ons maak ook die boek telkens kosteloos e-gereed en sorg vir e-publikasie; plaas alle boeke (tensy die outeur dit nie wil hê nie!) in Amazon se Kindle-eboekwinkels, asook op Smashwords se verspreidingsplatforms. Die boek word ten volle vir die drukker en die web (pdf) voorberei. 
(f) Ons reklameer boeke d.m.v. inligtingstukke vir boekwinkels en biblioteke, lê dit voor vir resensering en skep 'n webblad en 'n Faceboek-blad vir elkeen.
(g) Elke skrywer kry 'n webblad waarmee hy/sy die boek kan reklameer en verwante materiaal self laai. Kyk as voorbeeld na die bladsy vir Kospotte van Egipte en Italië.

Skrywers betaal vooraf vir preproduksie tans R50-00 per genommerde gedrukte bladsy, dus 'n eenmalige bydrae. Tradisioneel betaal skywers d.m.v. mindere outeursgeld by alle verkope deurlopend  (dus "lewenslank") vir preproduksie en alle bokoste. 
Skrywers word gevra om die drukgeld van die eerste (gewoonlik) 20 boeke te behartig, wat vir reklame en resensering gebruik word.
                 Important books