Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Workplace Bullying
  • Toonsettings
  • Zoezie Books
  • Diereverhale uit Afrika
  • Oorlopers
  • 20th IS Conference
  • Pluimwaai
  • Beeld Louw Jun 2020
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • confproc
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • Lakie spaar water
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Kersfees op Wonderfontein
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Karlien van der Merwe
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Nini Bennett
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Lucie Moller
    • Jana Coetzee
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Charl-Pierre Naudé
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • oop
  • Madie
  • My UNhappy marriage
  • inocent
  • Berging
  • Thesis P Mbua
  • Ian en VWL

Rosslyn-Pers:  Afrikaanse boeke

Hierdie uitgewery is in die lewe geroep ter wille van boeke in Afrikaans.
       Talle Afrikaanse skrywers skryf ook in Engels, soos die Germaanse verspringings in Karlien van der Merwe se bundel Ars Poetica toon. So 'n bundel verruim, ook deur die visuele kunste te betrek en oor genregrense te blom! 
       Daar is ook werke in Afrikaans wat in Engels vertaal word, soos Vuvuzela (Senke remembers the drums at night) deur Engela van Rooyen. Dis trouens betreklik onlangs ook in Pools vertaal.
       Rosslyn-Pers het deurlopend ook goeie boeke in Engels ontvang, soos die skitterende satire op die sg. Nuwe Suid-Afrika An immigrant's tale  (CP Linde) en Mimi Coertse se outobiografie in Engels. Ons het ook die heerlike vertaling in Afrikaans van twee Duitse novelles deur Elias van Rooyen, Hannah Bell se Diereverhale uit Afrika wat nou ook in Engels verskyn, en kruie- en mediese boeke wat sowel in Engels as in Afrikaans beskikbaar is.
       Digbundels van
Gerda Fourie, Karlien van der Merwe, Jaco Erasmus en Petro van der Westhuizen, Mandi Engelbrecht. Nog kom.
Romans van Engela van Rooyen, Karlien van der Merwe, Gerrie Terblanche.
Jaco Diederiks se Bybelvorsing het verskyn.
Mediese en kruieboeke, komiese dramas vir skole.
Jeugromans, Afrikaanse vertaling van Duitse novelles.

Picture
Truida Louw, Van Wyk Louw se vrou en 'n wonderlike, wonderlike mens, by wie ek verskriklik baie geleer het.
Van Wyk Louw waarsku teen soort- en stofoordeel.


Karlien van der Merwe se Lien-bundel is hier en uniek!

Picture
Picture

Versklasse: klik op die blaar.

                 Important books