Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Travelling
  • backups 29 Sep 2022
  • Ander Maria
  • Lewe seer
  • Teerspieel
  • Pirates
  • Delinde
  • Workplace Bullying
  • Toonsettings
  • Diereverhale uit Afrika
  • Oorlopers
  • 20th IS Conference
  • Pluimwaai
  • Beeld Louw Jun 2020
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • confproc
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Charl-Pierre Naudé
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • oop
  • Madie
  • My UNhappy marriage
  • inocent
  • Berging
  • Thesis P Mbua
  • Ian en VWL
  • Untitled
  • Ander Maria
  • Spirituality Loader
Picture
Duits-Wes-Afrika - Dorsland, oorlog en moord
Die werk fokus op die Suid-Afrikaanse trekkersgesinne se vasberade togte na die dorre westelike streke, hulle lyding en die verskriklike aanvalle deur Hendrik Witbooi en ander, wat hulle egter deurentyd met geloof en moed oorkom het. Hiermee word daar tot die argief van Africana, Afrikaanse en volksgeskiedenis iets toegevoeg wat enig is danksy sy tekstuurbeskouing van mense in hulle betrokkenheid by politieke en natuurlike omstandig­hede. As daar sprake is van ’n volkskarakter waarop voortgebou kan word, is dit in werke van hierdie aard te vinde, met ook die aandeel van die Duitse figure baie prominent. Die eerste verskyning van die boek het saamgeval met die herdenking (tussen 4 en 10 Oktober) van moorde wat oor die honderd jaar gelede gepleeg is: by Kub, Mariental, Swartmodder en ander plekke in Duits-Wes-Afrika.

A5, 158 pp, R119-00
ISBN 978-0-9814181-6-2
Picture


Spore in die Namib
Hannes Coetzee se eerste kontrei- en mensgeskiedenis herbesoek die ongerepte landskap en gevaarlike verlede van Namibië (toe nog Duitswes en later Suidwes-Afrika). ’n Lewendige beeld van die wild, plaaslewe, mense, jag, en politiek, is dit tewens ’n onmisbare stuk egte Africana. Uiters geskik vir skoolgebruik, is die boek ook boeiende volwasse leesstof.

A5, 313 pp, R149-00.
ISBN 978-0-9814181-5-5
Picture
Die onbekende toekoms
Hierdie boek van Hannes Coetzee vertel van en dramatiseer die aankoms in die Kaap van die eerste Coetzees, die stamvaders Dirk en Sara. Die wedervaringe van hierdie stamouers en hulle nakomelinge word verhaal tot in die huidige geslag, oom Hannes se agterkleinkinders. Tussenin is daar avonture, swaarkry en ontdekkings van landsdele en streke, die inheemse mense en kulture, binne die bestek van ’n veranderende wêreld.

So word die waarde van Spore in die Namib as Africana en as persoonlike geskiedenis verder gevoer. In Die onbekende toekoms word gefokus op die rol wat die Coetzees gespeel het in die Suid-Afrikaanse en Suidwes-Afrikaanse samelewing. Die klem word veral gelê op die mense van Witkam.

’n Volledige stamboek van die Coetzees verskyn agter in die boek, wat ook geïllustreer word deur foto’s, afskrifte van vroeë dokumente en kaarte.

240 x 170 mm, 152 pp, R 99-00. 



Picture
Hannes Coetzee se kortverhale is dikwels geweldige blikke op die werklikheid, ook van die mens in die oernatuur.
Picture
Die eerste publikasie in boekvorm van Karlien van der Merwe. Lucas is 'n grootse vertelling oor werklike mense in die Boere-Oorlog, die Britse konsentrasiekampe en die krygsgevangenskap teenoor die plaaslewe in die Boererepublieke.
Picture
GP Terblanche se roman die Sommelier verenig die sfere van wynkundigheid  en spioenasie op die hoogste vlak. Die karakters leef en die intriges weef in 'n warreling van gevaar. Rosslyn-Pers betree hiermee die gebied van tydgenootlike volwasse romanliteratuur.
Picture
Elias van Rooyen het hiermee iets waardevols toegevoeg tot die bates wat Afrikaans uit ander tale en tye geput het. Hierdie twee Duitse novelles, Die klere maak die man van Gottfried Keller en Paul Poppespeler van Theodor Storm, is juwele van vertelling, karaktertekening en ironie. Daar is 'n Europeesheid wat die lig versag, humor uit die diepste bronne put en gelyktydig satiries met sameleweings en hullle waardes werk. Die taalgebruik is so keurig en tog toeganklik 'n mens wens alle jong mense het dit beleef.
Belangrike boeke
​