Alet Gardner se meesterlike vertelling van haar vader se wedervaringe in die Tweede Wêreldoorlog, as vegtende soldaat, kampkok, krygsgevangene en lid van die Italiaanse versetsbeweging. Watter menslike relaas oor 'n kritieke deel van ons land se geskiedenis! Die boek verdien om in alle biblioteke te staan.
In 2020 kom daar 'n spesiale boek oor Van Wyk Louw, deur Ian Raper.
|