Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Workplace Bullying
  • Toonsettings
  • Zoezie Books
  • Diereverhale uit Afrika
  • Oorlopers
  • 20th IS Conference
  • Pluimwaai
  • Beeld Louw Jun 2020
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • confproc
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • Lakie spaar water
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Kersfees op Wonderfontein
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Karlien van der Merwe
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Nini Bennett
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Lucie Moller
    • Jana Coetzee
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Charl-Pierre Naudé
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • oop
  • Madie
  • My UNhappy marriage
  • inocent
  • Berging
  • Thesis P Mbua
  • Ian en VWL

Picture
Brief uit die stad

Buurman, as ons kon
kuier-boer in die stad;
v’more gesels oor losloop hingste
en winste en verliese van die verlede

en ek jou oë kon sien
(of jy nog onthou hoe een ons was)
want verlang is Augustusmaand
en vroegmôre het `n wars wind

opgestaan en aan die deure
kom ruk
en bo my woonstel
kramp die lug tot `n stuk stofblou.

My Vrystaatplaas lê oop dat
`n hart daar kan loop,
nie voel-voel nie maar pront.

As ek die voordeur agter my sluit
staan ek in swartnat blare
van `n winterplataan.




Picture















(S)Hades

… still in search of that Grimm forest
the exciting unknown impenetrable
sometimes dark sullen with scavengers
or insects scurrying
leaves sussurating in complicity
the density… stripping bluegum
or gnarled Friedrich of any variety…
escapism you call it; breaking free
to embrace dark unpredictability?
Dens clotted with amber stains
where shafts of sunshine plunge
on tangled beds of pungent leaves
so that, just sometimes, transmuted
ashen villainous wolf
lupine lecher,
you will feel
tempted to
devour
me.



Picture
 Bekendstellings
1.    'n Bekendstelling van my kinderboek: My eie huisie is op 4 Junie 2012 om by die Pierneef-teater gehou.

2.    'n Bekendstelling van my feite-roman Lucas  was op 1 Junie by die Hervormde Kerk in Rustenburg.

Ek het begin lees aan Lucas en is aangenaam verras. So’n pragtige stuk werk en so met deernis geskryf, verdien om wyd gelees en waardeer te word. Die kostelike idiolek van tant Sussie – die eerste keer dat ek dit so in skrif sien, hoewel al meer keer gehoor – verdien om ook gehoor te word.
Dr Tobie Hart

Ek voel steeds entoesiaties oor Lucas omdat daar soveel is wat dit bo die gewone Boereverhaal uitlig.
Dr Etienne Bloemhof
NB-Uitgewers



Die eenvoud van jou oordrag, dink ek, was wat by my verdedigings verby tot binne-in my hart gekom het. Dit laat my met die dankbare besef dat ons nie heel hoef te wees om waarde te hê nie.
Dr L M van der Merwe
(Gesprekke met Ingrid Jonker - Hemel & See Uitgewers)

Oorwegend het ek tydens die genoeglike lees die ongelooflik mooie beelding opgeteken. Wat ‘n tour de force vir ‘n eerste prosawerk.
Die karakters – die mense! – in ‘n roman is vir my een van die eintlike toetse van die werk. Daar is talle bekende en suksesvolle romanskrywers, ook in Afrikaans, van wie geen enkele karakter onthoubaar is soos bv. party van Anna M. Louw s’n nie. Koos Nek, Attie Hardehand van Perdepoort. Of Boon, of Faulkner s’n. Maar in Lucas is daar talle, die onvergeetlikste en treffendste waarskynlik Kleinjaap met sy dolosse.
Alles ingereken was die lees van Lucas vir my ‘n verrykende ervaring en is ek ook verheug oor die mate van omgee onder van die jonger skrywers vir ons “eiegoed”!
Engela van Rooyen



                 Important books