|
Sonnet
ek wou nog altyd vir jou sonnette skryf en kyk: hier is ene klaar! Haikoe haai! kyk hoe maklik maak ‘n mens haikoes – net se- wentien lettergre Jan du Plessis |