DR IAN RAPER
CV Ian Raper (verkort)
Gebore 28 April 1945, Springs, Transvaal. Word op die myn (Grootvlei) groot.
Diensplig: SA Polisie, Fordsburg; Speurdiens Marshallplein, Johannesburg.
Geskei; het drie kinders, vier eie kleinkinders en ses van my nuwe vrou Engela.
BA (Wits) 1968: Hoofvakke Afrikaans en Nederlands III; Engels III
BA (Honns) (Wits) 1970: Afrikaans en Nederlands. Skripsie: Die literêre beginsels en
gedagtewêreld van die Sestigers. Studieleier: Prof N P van Wyk Louw.
MA (Wits): Afrikaans en Nederlands 1976. Verhandeling Teorie, kritiek en verspraktyk by D J
Opperman. Studieleier: Prof Ernst Lindenberg.
D Litt et Phil (RAU) 1982. Proefskrif Die bydrae van stilistiese benaderings tot teksanalise, met
toetsing aan “Groot ode” van N P van Wyk Louw. Promotor: Prof F I J van Rensburg,.
Tans en onlangs
Publiseer Afrikaanse literêre, opvoedkundige en algemene boeke: Rosslyn-Pers.
Ook vaktydskrifte vir wetenskaplike verenigings.
Gee vanaf 2004 weekliks klas vir Afrikaanse digters by Huis vir Afrikaanse Poësie (HAP)
Lid van advieskomitee van Huis vir Afr poësie; reëlkomitee vir DigSange.
Nasionale President, Suider-Afrikaanse Genootskap vir die Bevordering van die Wetenskap
(S2A3) sedert 1996.
Reël voorlesings van Afrikaanse gedigte al baie jare: o.a. by De Waal Venter, RAU, Up the
Creek, Lemon Rose (Johannesburg), Huis vir Afrikaanse poësie (Capital Park), DigSange (vyf
keer: 4 by Groenkloof Ouditorium, een by Pierneef-teater).
Was
(a) Assistent/Tutor, Dept Afrikaans en Nederlands, Wits. 1968. Neem waar tydens Van Wyk
Louw se verlof: gee lesings in Afrikaanse poësie vir eerstejaars.
(b) Onderwyser in Afrikaans, Johannesburg 1969 - 1972.
(c) Senior Lektor in Afrikaanse letterkunde en taalkunde, Johannesburg College of Education
(JCE), 1973 - 1979.
(d) Assistent (amptelike tale), Onderwysburo, (TOD). 1980.
(e) Bestuurder, Transvaal: Human en Rousseau, Johannesburg. 1981.
(f) Lektor, senior lektor, Afrikaans en Nederlands, UNISA 1981- 82.
(g) Professor en Departementshoof Afrikaans, Universiteit van Venda 1983 - 1995
(Roteer sedert 1988 tweejaarliks met Fanie Olivier as Departementshoof).
(h) Dekaan, 1984 -1987: Lettere en wysbegeerte, Natuurwetenskap, Opvoedkunde.
(i): 1995 - 2000: Adjunk-direkteur, Stigting vir Onderwys, Wetenskap en Tegnologie; Hoof,
Buro vir Wetenskaplike Publikasies, Pretoria. Hoofuitgewer van nasionale vaktydskrifte.
2000- hede: eienaar, Forum Press (vaktydskrifte), Rosslyn-Pers (algemene uitgewer)
(l): 2003-2004. Hoof: Programme, NCSK, Johannesburg.
2005: Begin AFN: die ongebonde Department Afrikaans en Nederlands.
2008 - Bedryf webwerf www.rosslynpublishers.com (Google versklas). Mentor digters.
Publikasies
Verhandelinge, ens:
1. Die literêre beginsels en gedagtewêreld van die Sestigers. Honneurs-skripsie: Wits, 1969.
Page 2
Studieleier: prof N P van Wyk Louw.
2. Teorie, kritiek en verspraktyk by D J Opperman. M A-verhandeling: Wits, 1976. Studieleier: prof
Ernst Lindenberg.
3. Stilistiek as deeldissipline van die literatuurstudie. Doktorale referaat, RAU 1980.
4. Na die teks alleen: voor en teen. Doktorale referaat RAU 1980
5. Die bydrae van die linguistiek tot teksondersoek. Doktorale referaat, RAU 1980.
6. Die draagwydte van verbandlegging in die literatuurstudie. Doktorale referaat, RAU 1980.
7. Die bydrae van stilistiese benaderings tot teksanalise, met toetsing aan “Groot ode” van
N P Wyk Louw. D Litt et Phil-proefskrif: RAU, 1982. Promotor: prof F I J van Rensburg
8. Tussen literêre teorie en literêre studie. Intreerede: Universiteit van Venda, 13 Junie 1990
9. Literary Linguistics. Referaat: linguistiekseminaar, Venda 1991
10. The Pseudo of Science. Referaat: Konferensie oor kwalitatiewe navorsing, Dept Sielkunde,
Wits, 20 Oktober 1995.
Boekpublikasies
1. “Vensters op die vrees”. In Oor skrywers en boeke red. F I J van Rensburg, Perskor, 1982.
2. “Die driftige verband. Van Wyk Louw se bydrae tot die modernisering van die Afrikaanse
poësie”. In Voortbestaan in Gerechtigheid: dichten en denken van N P van Wyk Louw, red Jan
Biezen. Dimensie (stichting voor letterkundige en wetenschappelijke uitgaven), Leiden,
1985.
3. Verskeurings: 1998. Bloemlesing Afrikaanse verse.
4. Klikspringer: 30 digters (2005: e-bloemlesing met klank).
5. Mimi Coertse se outobiografie: ‘n Stem vir Suid-Afrika (Litera, 2007). Publiseer die Engelse
vertaling A Life to Sing.
Tydskrifartikels
1. “Afrikaanse drama onder die soeklig”. Critique, Wits, 1966.
2. “Inasmuch as has been done ...” (oor Boerneef en die Hertzogprys), Critique, Wits, 1966.
5. Resensies in Beeld en oor Radio Suid-Afrika, 1973-79.
6. Redakteur, literêre tydskrif ‘Spoor’ in Rapport, 1975-79.
7. “Afrikaans in Venda”, Journal of Education (Venda) 1987.
8. “Mites rem Afrika-kuns” (met J M Dederen), De Kat Oktober 1988.
9. “Aspekte van self-dekonstruksie in ‘Groot ode'” Tydskrif vir letterkunde XXIV: 2 Mei 1986.
10. “Van Wyk Louw en die ‘koel’ gedagte.” Vuka, 1996
11. “Ncome: a nation’s building site”. Vuka 6, 1998.
Ander bedrywighede
1. Mede-stigter van die Afrikaanse Skrywersgilde.
2. Mede-stigter van die Afrikaanse letterkundevereniging (ALV).
3. NP van Wyk Louw-gedenklesings gelewer: HAP, Pretoria 10 Junie 2006 en daarna.
4. Beoordeel Woes se digkompetisie. Algemene slypskool by hAp. Keur en maak bloemlesing
daarvan, ook Boksemdais.
5. Praatjies oor Radio Pretoria (ook voorlesings: Verse vir die volk, later Verse vir almal) en by Gesamentlike Leeskringe van Pretoria
(Maart 2011).