Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Workplace Bullying
  • Toonsettings
  • Zoezie Books
  • Diereverhale uit Afrika
  • Oorlopers
  • 20th IS Conference
  • Pluimwaai
  • Beeld Louw Jun 2020
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • confproc
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • Lakie spaar water
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Kersfees op Wonderfontein
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Karlien van der Merwe
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Nini Bennett
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Lucie Moller
    • Jana Coetzee
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Charl-Pierre Naudé
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • oop
  • Madie
  • My UNhappy marriage
  • inocent
  • Berging
  • Thesis P Mbua
  • Ian en VWL
Click to set custom HTML

Diereverhale uit Afrika
Hannah Bell (links) met die skrywer Engela van Rooyen  (foto deur Engela van Dyk)

Hierdie verhale gaan oor diere wat uiters menslik – dus origens dierlik en soms dierbaar – optree. Die skrywer onthou dit as vertellinge uit haar kinderdae in die destyds Suid-Rhodesië. Haar ouers was daar in die sending, en die eerste taal wat sy geleer het, was Sjona. Daar is wysheid en droë geestigheid by die oorkom van praktiese struikelblokke en die verklaring van goed in die wêreld. Soos hoekom hoenders in die grond krap, ‘n vark se snoet plat is en katte by mense woon. Dan is daar die heerlike om die bos lei van mekaar, soms met soete wraak, soos Hasie en Bobbejaan wat mekaar by die ete wil uitoorlê.
 
A5, 55 pp, R150-00 insl. BTW.
Internasionaal $10-00

Hannah Bell was ’n baie ervare skrywer van kinderverhale, onder andere vir die radio. Talle werke van haar is op die destyds geliefde kinderprogram Siembamba uitgesaai. Daarbenewens het sy al verskeie kinderboeke gepubliseer.
 
Die boek is op permanente uitstalling by die Boekerij van die Huis vir Afrikaanse poësie (HAP) in Pretoria en is voorgestel by enkele leeskringe.
 
 
ISBN 978-0-9814399-1-4
Uitgewer
Rosslyn-Pers
 rosslyni@lantic.net of ianrosspub@gmail.com
www.rosslynpublishers.com. Tel 078 761 2241 

Prys van die e-boek: $10-00
Bestel na betaling: ​​rosslyni@lantic.net.
Let wel: Oudioboek deur Martin Jansen is in aantog, by Klinkgoed.

                 Important books