Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Pluimwaai
  • Leespleisters
  • Alet marriage
  • Die hart van die jeugleier
  • Delirium
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
    • Verslesse
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • Lakie spaar water
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Oorlopers
  • Kersfees op Wonderfontein
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Toonsettings
    • Diereverhale uit Afrika
    • Pedale van papier
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012 >
      • Gerrie Terblanche
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Karlien van der Merwe
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Nini Bennett
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Kabous
    • Lucie Moller
    • Jana Coetzee
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • Charl-Pierre Naudé
  • oop
  • My UNhappy marriage
  • Madie
  • confproc
  • inocent

Die hart van die jeugleier, deur Rosa Smit

Picture

​Hierdie roman is die eerste in hierdie genre deur Rosa Smit. Sy het eers bekend geraak as digter; vir haar debuutbundel Krone van die narsing ontvang sy die Ingrid Jonker-prys. Sy het intussen nog twee bundels gepubliseer, naamlik Die begeleiding van duiwe en Die rooi veer in Vasco se hoed. Laasgenoemde word deur Rosslyn-pers uitgegee.

​Daarbenewens het sy n kinderboek geskryf: Lakie spaar water, en baie onlangs (2017) 'n Christelike boek Vers oor vers (kyk hieronder). 
Picture
​Wanneer ’n hart oorgeplant word, is die implikasies en veral persepsies van ’n veranderde “identiteit” lank nie slegs medies nie. In ’n land soos Suid-Afrika kan die ideologiese en ander beweerde groepsverskille tussen die skenker en ontvanger van die orgaan geweldig baie beteken!
 
Rosa Smit het onlangs Vers oor vers gepubliseer, wat oor die belangrike verse in Hebreërs 6 verse 1 en 2 handel. Dit sluit van haar gedigte in wat gedeeltes uit die Bybel verhelder.
Picture
​

Belangrike boeke                 Important books