Vrydagaand 28 September was dit my voorreg om die toekenning te ontvang, saam met Jeanette Ferreira en Johan Lodewyk Marais. Dank aan Cordis Trust en Fanie Marais; dit was 'n hoogtepunt. Dis bemoedigend hoeveel mense bevorder Afrikaans, spesifiek deur sy literatuur.
Daar kom digbundels by die vleet; 'n blog-relaas van 'n MIV-verwante siekte, en heelwat nog.
As jy net wil publiseer, bv. 'n bundel of memoir vir die familie, kan preproduksie so min soos R40 per gedrukte bladsy kos. Vergelyk dit met die duur Vanity Publisher-maatskappye. DigSange kom in die Pierneefteater 20 Mei. Toonsangers kan vra om op te tree saam met die digters.8/3/2012 This is your new blog post. Click here and start typing, or drag in elements from the top bar.
This is your new blog post. Click here and start typing, or drag in elements from the top bar.
Dit sal Sondag 23 Oktober by DigSange bekendgestel word.
Gratis toegang. Mimi, Piet Botha, Roof, Kabous: kom ons kyk wat maak jy met so 'n vervlegting van stemme.
This is your new blog post. Click here and start typing, or drag in elements from the top bar.
Hoewel die Huis vir Afrikaanse poësie (hAp) gesluit is, het ons by die versklas besluit om voort te gaan met DigSange. Dit sal die vierde wees, weer soos die voriges by die Groenkloof-Ouditorium. Danksy die vriendelike beskikbaarstelling van die ouditorium deur die Universiteit van Pretoria kan ons weer dig- en sangstemme bied as lewende kunskollage. Wat ons tevore gedoen het te bate van die hAp, word nou suiwer ter will van die vers, die publiek en die saak van die taal gedoen. Daar is min plekke waar die literatuur en goeie musiek beskikbaar is. Te meer: waar dit baie goedkoop of gratis is, soos ons dit hier bedoel.
Ons wil die DigSange weer koppel aan 'n boekefees in die voorportaal, met outeurs voorhande om boeke te teken en hulle lesers te ontmoet. Ont hou dus 23 Oktober. Laat weet asb as jy belangstel of onsekere is oor iets daaroor. |
SkrywersEk en Engela bedryf die werf en maak die boeke. Argief
November 2015
Rakke |