Daar kom digbundels by die vleet; 'n blog-relaas van 'n MIV-verwante siekte, en heelwat nog.
As jy net wil publiseer, bv. 'n bundel of memoir vir die familie, kan preproduksie so min soos R40 per gedrukte bladsy kos. Vergelyk dit met die duur Vanity Publisher-maatskappye.