Ek het vanmiddag 'n onderhoud gedoen met Martin Jansen van Radio Pretoria. Die onderwerp was die ontsouting van seewater. Die munisipaliteit van Durban (ons Afrikaanse eksoniem vir eThekwini) beplan 'n aanleg wat tien keer so groot soos die huidige grootste gaan wees. Party sal meen Natal moes lankal ontsout gewees het. Dis duur om seewater, en uiteraard mynwater in Transvaal. te ontsout. Maar soos in Australië volgehou word, dis goedkoper as bottelwater, sowat R8 na R10 per kiloliter. Die digter sal verklaar: en veel goedkoper as r
|
SkrywersEk en Engela bedryf die werf en maak die boeke. Argief
November 2015
Rakke |