Gister by die versklas het ek uiteraard enkele anekdotes met die studente gedeel, en gedink dalk moet ek hulle iewers publiseer. Dalk as blogge? Dit gaan oor skrywers en bv. uitgewers wat ek beleef het, en kan verhelderend wees.
Saterdag 2 Augustus bied ek by hAp 'n lesing aan oor Koos du Plessis. Dit begin 11 vm en toegang is gratis. Digters uit die gehoor kan daarna elkeen drie van hulle eie gedigte voorlees. Opnames vir YouTube sal hopelik weer hgemaak word. Boefkefees. Die hAp is by Malherbestraat 115, Capitalpark, Pretoria.
This is a communication channel for Rosslyn Press at www.rosslynpublishers.com to provide and exchange information that is up to date and important. We are in a time of electronic publishing fervour; clearly, this is important. Yet it's doubtful whether printed books, with their physical presence, will ever disappear. More and more will probably be bought online. No doubt some physical bookshops will survive.
|
SkrywersEk en Engela bedryf die werf en maak die boeke. Argief
November 2015
Rakke |