Daar is gedurig stellings oor die wese van die poësie. Pal is dit die persoon se modelteks, normatief. Dan word dit algemeen, konvensioneel en populêr. Later dink ons dat die vers altyd vernuwend moet wees, ook formeel.
In die ander kunste is daar ruimte vir kuns- en ook populêre items, sonder dat lg. swakker hoef te wees.
In die ander kunste is daar ruimte vir kuns- en ook populêre items, sonder dat lg. swakker hoef te wees.