Watter fassinerende goed. Eteries, lig. Geen beskadiging van papier wat geberg word nie (mot en roes), geen verskeping en duur posgeld nie. Ou, dowwe fotos vertoon goed en in indien nodig in kleur op die skerm. Maar mense vertoef gemiddeld glo halfuur met 'n e-boek. Party hou vol dis nie dieselfde as n regte boek nie. Verkope is glo teleurstellend, ook omdat mense aanvanklik soveel afgelaai het, veelal gratis of goedkoop.
|
SkrywersEk en Engela bedryf die werf en maak die boeke. Argief
November 2015
Rakke |