Rosslyn Press Publishers
  • Tuis
  • Die hart van die jeugleier
  • Die agste dag
  • Agste dag laaiblad
  • Bones downloader
  • My days, my life, my Radio Bantu
  • Battlefront Cook
  • Eindbestemming Zero
    • Verslesse
  • Sound English
  • Kospotte van Egipte en Italië
  • The day I died
  • PM (hel) L
  • Sielskaal
  • Lakie spaar water
  • What bone is that?
  • Poetry as Therapy
  • Woorde in die wind
  • Oorlopers
  • Kersfees op Wonderfontein
  • Rosslyn-Pers
    • Riglyne vir skrywers
    • Authors' guidelines
    • Toonsettings
    • Diereverhale uit Afrika
    • Oes uit Tranesaad
    • Pedale van papier
    • Gedigte
    • Boeke vir jong mense
    • Gesondheid
    • Prosa
    • Essential Organics
    • Kontakpunt
  • Afrikaans en Nederlands
  • Books
    • Wellness
    • Authors
  • Taaldiens/Language Services
  • Versklas
  • Versles
    • Versles April
    • Versles Junie 2012 >
      • Gerrie Terblanche
    • Kritiek en resensies
    • Slypsaal
    • Stemtone, versgalery
  • Ontginnings
  • Skrywers
    • Karlien van der Merwe
    • Naude Kritzinger
    • Erna Jo
    • André Viljoen
    • Alet Gardner
    • Nini Bennett
    • Mandi Engelbrecht
    • Heidi Papodopolous
    • Rosa Smit
    • Loukie Adlem
    • Everline van Dyk
    • 3s Drost
    • Braam Smit
    • Hans Pienaar
    • Gerda Fourie
    • Abjater
    • René Bohnen
    • Bobette Smit
    • Jan du Plessis
    • Kabous
    • Lucie Moller
    • Jana Coetzee
    • Mila Swanepoel
    • Hermien Uys
    • Hennie Meyer
    • David Steyn
    • Blog
  • Hartlied
  • Erica Southey
  • Alec uploader
  • Elna van Niekerk
  • New Page
  • Rosslyn-winkel
  • Leespleisters
  • Language Services
  • Genade op genade
  • Braam Smit
  • Rina Cascione
  • PM (hel) L
  • Blog
  • Adalar
  • Laai Ockie
  • CV Ian Raper
  • Ian Raper verhaal
  • Charl-Pierre Naudé
 
Rosa Smit se eerste roman, Die hart van die jeugleier, het pas verskyn.
Dis 16 September 2017 feestelik bekend gestel by die Tina  Skukan-galery, Pretoria
.
  •  Ockie Strydom se derde digbundel,
Die agste dag, is onlangs gedruk. Dis 'n veelsydige verkenning van vers én lewe.
  • Ben Maitsapo's book
My days, My life, my Radio Bantu ​has just been reprinted in a second edition with new material.
Battlefront Cook
Picture

Battlefront Cook in Egypt and Italy is now available in print and as a Kindle ebook! Also available as a premier catalogue book with Smashwords: ​
https://www.smashwords.com/books/view/695889


This means that it is on electronic bookshelves in 51 countries.

Don't forget The day I died, by Frederick Sterzel. The perfect gift and a work of wisdom.

Receive our newsletter and get a free e-book: Animal Tales from Africa, by Hannah Bell (pdf. version).

Picture
Picture

Kospotte van Egipte en Italië
deur Alet Gardner.
Hierdie boek is tegelyk histories van belang, polities interessant, menslik ontroerend en geestig. Dit speel af in die vreeslikste toestande van oorlog en krygsgevangekampe. 'n Belangrike en heerlike toevoeging to verskei genres. 'n Lieflike geskenk.

Klik hier vir sy eie bladsy.

Motsweding FM calling!!
Ben Maitsapo's book My days, my life, my Radio Bantu is into its second edition. We have added the current movers and shakers and found new material from the station's inception. One of the Provincial Library Services has recently placed an order.



Talle Rosslyn-boeke is op Kindle 

Many Rosslyn books are on
Kindle

The young Frederick Sterzel
Catching snakes with enjoyment
Picture
Picture
Picture
"Die vreugde van voleindiging": Elise Grobler ontvang haar bundel hartlied by Ian Raper

Sollie Levinson se boeiende wetenskapfiksie-roman het verskyn:
Eindbestemming zero.
Bekend gestel by die huis vir Afrikaanse poësie (hAp) by die geleentheid van die vierdae vir Mimi Coertse en Van Wyk Louw. 'n Toekomsroman vir die jeug en ANDER met dramatiese ekologiese newetekste.
Oorlog tussen die bye en die wespe, met heelwat ander goggabetrokkkenheid.



Frederick Sterzel:
The day I died. 

These stories are the author's personal experiences, including "The day I died". It's  on sale at the Lion Park ...

They are true tales of deadly encounters with dangerous snakes, animals -- and people.

The confrontations include one with a crocodile and one with a shark. Add mammals like grizzly bears, as well as criminal people!

Now also an ebook on Kindle and Smashwords!

​Click on the photo left, with the cluster of snakes (boomslang)!:

Price ordered on this website: R160-00 (plus R45-00 postage if needed).


Click on this sentence as a link to go to the page dedicated to The day I died.




Christine Roos se bundel Sielskaal is Saterdag 15 November by hAp bekendgestel. Baie gaste het opgedaag; Martin Jansen het saam met haar voorgelees.

Picture
Picture
      
Woorde in die wind, 'n digbundel deur Sharmaine Grobbelaar, het verskyn. Baie geluk!
Dis by hAp voorgestel. Ons sien uit na 'n bekendstelling met die digter by. 


Hartlied deur Elise Grobler
is by hAp aangekondig. Elise het enkele gedigte voorgelees, wat Naudé Kritzinger opgeneem het. Hier is die skakel:
https://www.youtube.com/watch?v=luCReKKeWTg&feature=youtu.be


Nog 'n Afrikaanse titel verskyn binne weke:

Kruike van klei deur Elize Green is reeds op Kindle

Picture
Picture


Recent publications in English from Rosslyn
Press
What bone is that? Ina Plug. Now also on Kindle.

My days, my life, my Radio Bantu
, Ben Maitsapo.
Now also on Kindle.
Both these books have separate pages devoted to them. We are very proud to present them. Click on a title to access the relevant page.


Baie geluk aan Mimi Coertse met haar eredoktorsgraad van UNISA. Haar outobiografie in Engels A Life to Sing word  deur ons uitgegee. Kry gerus by Erna 'n kopie, by ejpoetry@gmail.com. Elke Suid-Afrikaanse huis behoort een te hê. Is dit in julle plaaslike biblioteek? As jy kinders het: ken hulle dit? Dis 'n unieke verhaal van 'n jong Afrikaanse meisie wat eiehandig in Europa haar loopbaan gebou het tot die grootste internasionale roem.
Rosa Smit se nuwe bundel gedigte het verskyn. Die bekendstelling is by die Tina Skukan-galery in Pretoria gehou. Die titel is Die rooi veer in Vasco se hoed. Nou ook op Kindle.
Picture
Gerrit Olivier se bundel herinneringe is bekend gestel! Die titel is Kersfees op Wonderfontein.
Hennie Aucamp het die Voorwoord geskryf. Ella-Lou OMeara se tekeninge is baie besonders.


Dis by eBooks etc in Lynnwoodrif bekend gestel en uitgestal, kopieë is deur die outeur geteken en byna die hele voorraad is uitverkoop. Die boek is reeds herdruk.
Dit kos R120-00 (posgeld R25-00 waar ter sake). 
Bestel by Erna by ejpoetry@gmail.com.

Picture
'n Baie belangrike boek oor die droewige stand van (party van) ons universiteite en hulle personele: 
Kennis is mag, n satiriese roman oor akademiese instellings in die nuwe bestuursbedeling, deur Malene Breytenbach.
Die deksel word opreg gelig.

Picture


Klik hier vir boekpryse. 
Click here for prices of books.






Picture
Dr Malene Breytenbach

"Angswekkende juwele"

Oorlopers, Ian Raper se "aktuele" digbundel, het verskyn.
Gepubliseer en geborg deur Cordis Trust.  Kry dit by Erna Jo: R140-00 (plus R25-00 posgeld waar van toepassing): koop hier of by www.blootstydskrif.com of ejpoetry@gmail.com

Positiewe en soms geesdriftige resensies het in Rapport (deur Nini Bennett), Beeld, Burger en Volksblad (René Bohnen) verskyn, asook op LitNet (Ingrid Woudstra). Prof Bernard Odendaal noem dit  op RSG 'n bundel vir die fynproewer.

Picture
Picture

Hierdie webwerf het nou drie skakels na toonsettings van Afrikaanse gedigte. Die eerste is Digsange van Johannes de Beer, die tweede is Lourens Faul s'n en die derde is 'n skakel na Philip Nel se webwerf. (Klik op die blou woorde om te spring.)
Vervulde oomblikke is 'n digbundel van die nuwe digter Elzabe Young-Heyns. Gedigte word nie soseer met die gebruik van sensitiewe foto's van natuurtonele geïllustreer nie, maar dit dra by tot die atmosfeer, veral in die Suid-Afrikaanse landskap. 
       Die gedigte doen die bundeltitel gestand: telkens is dit geloof, liefde en waardering wat aan die bot kom. As daar soms gekla word dat digters in Afrikaans meestal droewige verse met tragiek bring, is hierdie bundel 'n uitsondering.
      Elzabe woon op Witbank.





Rhona Scheepers se roman Pedale van papier  is gebaseer op 'n ware verhaal oor 'n dogter se aanneming en verwerping. Dit vertel onder andere ook van haar molestering deur 'n vertroude kerklike persoon.
     Die eerste bekendstelling het Saterdag 16 Februarie in die biblioteek op Westonaria plaasgevind. Daarna is dit by die Connie Mulder-sentrum voorgestel. Skrywer en uitgewer was aan die woord by altwee geleenthede. Rhona het boeke geteken. Sy het sedertdien op Robinson Regstreeks (KykNet) verskyn, en in gesprek met Freek Robinson verwys na die werklikheid van hierdie aandoenlike boek. 
Picture
Picture
PM(hel)l is a most moving chronicle of compassion and suffering. It is Alec's journey from new-found love into chaos, confusion, suffering and death. A completely wrenching story of the love many bring the victm, but how he wanes through all the efforts and apparent gains. Plains words of pain en belief. The biggest in-your-faceand-soul book this year, and many others. This blog hits you like a log. Price R210-00 p&p R30-00.
Picture
Dis die skrywer se dertigste boek! Dis die jare twintig rondom die bou van die Hartbeespoort-dam. Liesbet word telkens versper maar het onvoorwaardelik geloof dat sy groot geluk sal vind. Jana is die nag van 14 September 2012 oorlede. Ons mis haar. Gedenkblad: klik hier.

R140-00.

Click here for
Essential Organics

Picture



Now published!
- Mimi Coertse's autobiography in English A Life to Sing
(prelaunched at concerts in Jo'burg and Pretoria). 
2012 was MIMI COERTSE YEAR! The big event was her birthday on 12 June. The University of Pretoria was the the host. This year she turns 85, on 12 June!
UNISA has since also conferred an honorary doctorate on her. Limited stocks are available.


Now available:

- Ina Plug's literally ground-breaking work on archaeo-zoology. What bone is that?   (A guide to the identification of southern    African animal bones).

- Karlien van der Merwe se lieflike bundel Lien in Wonderland het geland!
- Mila Swanepoel se digbundel  Gedagtes is 20 Mei by die Pierneefteater vrygestel.
- Ons wag op Gerda Fourie se 2e bundel
                    
Korteks
- Jaco Diedriks se Bybelontleding
         
 Liggaam, siel, gees: die  Waarheid
werp lig op vrae soos of die siel regtig sterflik is.

- Jannas de Beer se bundel toonsettings  Digsange is by Digsange 5 vrygestel.


- Coming: 8 new titles by Prof WJ Serfontein on medical/wellness matters: Diabetes, Arthritis, Blood Pressure and more. So pas ontvang vir voorbereiding: Alzheimer's.

- Elma van der Merwe se boek
Oes uit Tranesaad
is haar persoonlike getuienis met Bybelse aanhalings en profetiese woorde wat hoop gee.




Bloots is Erna Jo se literêre webtydskrif
Klik hier en land daar.

Picture
The book about a voice that launched a thousand dreams and oversoared the topless towers, of Ilium and elsewhere. And the remarkable legendary personality!
Picture

Jaco Diederiks se onthullings van wat regtig in die Bybel staan oor die mens se liggaam, siel en gees. Dis heel verrassend!

Picture
The physiological processes that produce and reduce overweight are presented simply by this well known author on medical and nutritional matters.
72 pages R89-00.
Don't diet to undermine your health. The solution is straightforward.

Picture
Picture
Picture
My oupa en ouma Edwin Patrick en Johanna Petronella (geb. Jooste) Kenney met hulle eerste drie kinders. Hy was in die berede polisie, o.a. in die Kalahari.


Rosslyn Press Publishers

Print and electronic publishers of academic, literary and other books, Rosslyn Press has an expert publishing and editing panel. Books are marketed on the Web, in bookshops and educational institutions, personally and by means of experienced agents. Rosslyn has produced poetry, satire, Boer War and SA spy novels, young people's reading, archaeology, biography, medicine and  herbal lore. 

Ian Raper is 'n  letterkundige met ondervinding as uitgewer. 


Manuscripts in all fields are considered for publication.
We are happy to publish small, specialist and special interest print runs.
Research journals expertly published and marketed
(see page Scientific Journals).
Author's royalties 50% of net selling price; print on demand.

Tel  078 761 2241      rosslyni@lantic.net       www.rosslynpublishers.com

Klik op versklas hier onder vir die lesse vir digters.
google-site-verification: google19c6a03ad53fb638.html

Picture
Klik en spring tot vers!

    Feedback

Submit