Hier sit Breyten, Jan de Bruyn, Fanie Olivier en Ian Raper. Met kos in Venda. Besoek gerus die nuwe van Wyk Louw-webwerf Engela van Rooyen en Barrie Hough in die jare 90. Helene de Kock kyk links. ONGEOORLOOF Klik op 'n digter se naam in blou om in die webbundel (n ware patryspoort) te beland: Loukie Adlem, André Viljoen, Naudé Kritzinger, Karlien van der Merwe, Mandi Engelbrecht, Heidi Pienaar, Erna Jo, Everline van Dyk, Rosa Smit, Braam Smit, Gerda Fourie, Hans Pienaar, Abjater Ronkedoor, René Bohnen, Jan du Plessis, Eduan Naudé, Dries Drost, Lucie Moller, Hermien Uys. |
|
|
Mimi Coertse het as dogter van 17 begin sanglesse neem, en het as jong vrou Europa aangedurf. Sy het gou die ontberings oorwin en 'n kontrak nmet die Weense Staatsopera gekry. Daar het sy vir ruim 20 jaar gebly, met roem oor die hele wêreld vir rolles soos die Koningin van die Nag, Norma en Lucia. Sy het dwarsoor Europa en Brittanje opgetree. Sy het jonk afgteree om met 'n gesin te begin, maar het steeds in SA bly optree. Tans rig sy 'n nuwe sanggroep af, en tree internasionaal as beoordelaar van sangers op.
|
Ivy Kenney, skrywer van Reiste, is in 2008 oorlede.
|
Hannah Bell, skrywer van Diereverhale uit Afrika.
Jaco Diederiks, Bybelnavorser. Skrywer van Liggaam, siel en gees. |