Sollie Levinson se toekomsroman Eindbestemming zero het in die onlangse verlede verskyn! Dit speel so ver in die verskiet af dat die enigste oorlewendes ontwikkelde insekte is. Veral die heuningbye het 'n etiese en dissiplinevlak bereik wat (naas enkele bedenklike gevalle) inderdaad lofwaardig is.
Die boek kan reeds by Amazon as e-boek vir Kindle en versoenbare leestoestelle gekoop word (bv. Kindle for PC wat gratis aflaai).
Die boek kan reeds by Amazon as e-boek vir Kindle en versoenbare leestoestelle gekoop word (bv. Kindle for PC wat gratis aflaai).
|